Bybelvasvra 2025 Finaliste
Baie geluk aan die Skole wat kwalifiseer vir die finaal op 25 Oktober 2025. Sterkte met die voorbereiding.
Baie geluk aan die Skole wat kwalifiseer vir die finaal op 25 Oktober 2025. Sterkte met die voorbereiding.
Op 16 Desember 1838 is ’n nuwe
hoofstuk in die geskiedenis van die
Afrikaner geskryf, toe 464
Voortrekkermans teen ongeveer 15
000 Zoeloes te staan gekom het
tydens die Slag van Bloedrivier.
<
Kom ondersteun en geniet die dag saam met Oranje Rapportryerskorps op 10 April 2025.
Kom ondersteun en geniet die dag saam met Jakaranda Korps op 16 Oktober 2024.