ONBESKAAMD
Bederf jou Ma en Gesin met ‘n spesiale vertoning deur Onbeskaamd op 12 Mei om 15:00 te Collage Gemeente, Elarduspark, en vier Moedersdag en Biddag...
Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt.
Die Beweging berus op ’n Christelik Afrikaanse grondslag.
Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt.
Patriotisme en ‘n lojale samehorigheidsgevoel in eie geledere en onder almal wat die Rapportryerbeweging se grondslag en doelstellings aanvaar, te bevorder.
Die leuse van die Rapportryerbeweging, DRAERS VAN DIE BOODSKAP, ondersteun die wese van die beweging.
Bederf jou Ma en Gesin met ‘n spesiale vertoning deur Onbeskaamd op 12 Mei om 15:00 te Collage Gemeente, Elarduspark, en vier Moedersdag en Biddag...
RRB Landsberaad vind plaas in Graaff Reinet die naweek van 8-10 Maart 2024
Die Rapportryerbeweging (RRB) neem met skok en teleurstelling kennis van die skorsing van Shaun Christie aan die Noordwes-Universiteit (NWU).
Inskrywings vir Maart 2024 is oop, daar is net plek vir die eerste 30 so wikkel en skryf in!
Stuur WhatsApp 0832507989 of epos na veldskool
“Tydens my termyn as Vise-President saam met oom Johan Roos, het ek baie geleer en het nou groot skoene om vol te staan”
Lees meerDie RRB se nasionale vlagskipprojek, die Bybelvasvra, se uitdunrondte vir laerskole en die finaal vir hoërskole is pas afgehandel.
Lees meerOndersteuning, donasies en uitreik.
Sorg en ondersteuning.
Bemagtig, infrastruktuur en ondersteun.
Mediese hulp en hulpmiddels.
Opknap, onderhoud en behoud.
Uitbou, bevorder en aanmoedig.
Suid Afrika
rrb@rapportryers.org.za
0826787321